Login / Register


Search: San Francisco Restaurants - Restaurants - Music - Meta Web Search - Meta Local Search - News - Quotes - Encyclopedia - Dictionary - Images - Blogs - Videos

Home » World » Afrikaans » Tuis

Gesinswerwe




Raetzer-Botha - Pieter en Roy, 'n gay christelike paartjie. Inligting oor gay adventiste. Werf in Afrikaans, Engels en Duits.
Rate this
Botha - Rudolf, Mariana en Ruben van Houston, VSA. Foto's.
Rate this
Bouwer - Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
Rate this
Buchanan - Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
Rate this
Burger - Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
Rate this
Dekker - Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
Rate this
Grobler - Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
Rate this
Hellin - Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
Rate this
Jooste - Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
Rate this
Joubert - Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
Rate this
Nel - Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
Rate this
Serfontein - Colyn en Daleen. Eie bladsye, foto's en belangstellings.
Rate this
Smit - Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.
Rate this
Smith - Pieter en Wilna van Vaalpark. Foto's, mannekampte, Jesus-bladsye en gesinsbladsye.
Rate this
Spies - Marlene en Arno van Kanada se portaal.
Rate this
Steenkamp - Chris en Joey se enkelbladsy met allerlei inligting.
Rate this
Van der Spuy - Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
Rate this
Kühn en Yssel - Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep.
Rate this
Potgieters - Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
Rate this
Delport - Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
Rate this
Neville Van der Westhuizen - Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's.
Rate this
Vermaak en Blom - Dawid Vermaak and Hester Blom se lewensverhaal uit die noordweste van Amerika, met foto's.
Rate this
Van Blerk - Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
Rate this


Web Search for Gesinswerwe Tuis Afrikaans World - News search for Gesinswerwe Tuis Afrikaans World - encyclopedia entries for Gesinswerwe Tuis Afrikaans World


About | Contact | Privacy | LASBot_1.021b Robot/crawler info
Copyright © 2004-2008 DirectoryListings.info, LocalAdSearch.com. All Rights Reserved.