| Visnet - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
Rate this
|
| Theophil-artikels - Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
Rate this
|
| Sermoen - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
Rate this
|
| Sabi Sand Mannekampe - Christelike boskampe vir mans. Roetekaart, kampdatums, inligting oor veldkos en wildbesigtiging, en besprekingsvorm.
Rate this
|
| SA Christen - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
Rate this
|
| Openbaring van Johannes - Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting.
Rate this
|
| Op die Snykant - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
Rate this
|
| Om God persoonlik te ken - Die "Four Spiritual Laws"-pamflet in Afrikaans.
Rate this
|
| Welkom by Oikos Christen Bladsy - OIKOS Christelike Bladsy waar Jesus Koning is.
Rate this
|
| Nuwe Testament Werkgemeenskap - Geaffilieer by die South African Academy of Religion. Algemene inligting, kontakbesonderhede en akademiese voorleggings.
Rate this
|
| Melaatse-sending - Kontakbesonderhede en ander inligting.
Rate this
|
| Kwasizabantu - 'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal.
Rate this
|
| Kruispad - Christelike portaal vir Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon en werk. Afrikaanse kerkaktiwiteite oorsee.
Rate this
|
| Kan ons nog in Adam en Eva glo? - Dr JR Visser se Afrikaanse artikel op die Nederlandse werf van die Centrum voor Bijbelonderzoek.
Rate this
|
| Jesus wie? - Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees.
Rate this
|
| Jakob Lorber - Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
Rate this
|
| Is die Bybel die Woord van God? - Kritiese bespreking van die aard en gesag van die Bybel. Drukvriendelike weergawes.
Rate this
|
| Interkerk - 'n Portaal vir geestelike groei vir Suid-Afrikaners wêreldwyd. Bladsye oor 'n lewe naby God, stories, toerusting, en gebedsversoeke.
Rate this
|
| In Sy Hand-bediening - Vrouebediening met hoofsaaklik motiveringspraatjies, seminare en vrouekampe. Bladsye oor hul bediening, program, besprekings, tuinrubriek, en kontakbesonderhede.
Rate this
|
| Herleef by Brownsville - Oorsig oor die herlewingsgebeurtenis wat in 1995 in Pensacola, Florida, VSA plaasgevind het. Met foto's en artikels.
Rate this
|
| Groepkursus oor 1 Johannes - Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
Rate this
|
| God-forum - Die bespreking van allerlei sake wat Christene raak. Werf tweetalig.
Rate this
|
| Elkana - Tweetalige werf vir dié gratis Christentydskrif, met argief.
Rate this
|
| Dominee.co.za - Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
Rate this
|
| Die Gelofte - Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
Rate this
|
| CUM Bookstores - Christelike Uitgewersmaatskappy. Tweetalige portaalwerf.
Rate this
|
| Church Zone - M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
Rate this
|
| Calvinistiese poslys - Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
Rate this
|
| Bybel-Media - Netwerk van Christelike bedienings vir korrespondensiekursusse, boeke, klankmateriaal, blaaiboeke en persoonlike raadgewing.
Rate this
|
| Blye Versekering - Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
Rate this
|
| Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen - Allerlei geloofsartikels.
Rate this
|
| Maranata - Pastoor Jannie Lubbe se Christelike portaalwerf.
Rate this
|
| Esra Instituut - Liggaam wat hulle beywer vir reformasie van gesin, kerk en burgerlike owerheid in Suid-Afrika. Inligting oor nuusbrief.
Rate this
|
| Door of Hope - Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes.
Rate this
|
| Voice of Prophesy Bybelskool - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.
Rate this
|
| [robo 2004-08-05] CUM Books Online - Katalogus van Christelike boeke en musiek te koop.
Rate this
|