| Hugenotevereniging van Suid-Afrika - Franse Hugenote het hulle in die sewentiende eeu in Suid-Afrika gevestig. Vereniginginligting, die monument, die gedenkmuseum, Hugenote-vanne, en algemene inleiding.
Rate this
|
| 1882-oorgang van Venus - Observasies naby die Hugenote Kollege in Wellington van dié astronomiese verskynsel. Verduideliking, foto's en agtergrond.
Rate this
|
| Helde van die Boerenasie - Kort biografieë van bekende Boere-krygers.
Rate this
|
| Die Groot Trek - Oorsig oor die gebeure wat gelei het tot die Groot Trek, en enkele hoogtepunte.
Rate this
|
| De Camp Courant - Herdenkblad van die Tweede Vryheidsoorlog (11-10-1899 tot 31-05-1902). Oorsig, projekte, intekenvorm, en volgende uitgawe.
Rate this
|
| Anglo-Boere-oorlog-oorsig - Kort oorsig oor die hoofgebeure van dié oorlog.
Rate this
|
| ZarCoins - 'n Versameling Suid-Afrikaanse munte, veral Paul Kruger-munte, van 1892 tot 1898. Werf ook in Engels.
Rate this
|
| Majuba - Die slag van Majuba het gedurende die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind. 'n Majuba gedenkteken, sy simboliek, die onthullingsprogram, en algemene inligting.
Rate this
|
| Geskiedenis van die Boerenasie - Tweetalige bladsy oor die Boere se lyding onder die Britse imperialisme. Foto's en komiteebesonderhede.
Rate this
|