| Kenweb - Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
Rate this
|
| ITWeb - IT-nuus in Afrikaans - Nuusportaal met o.a. daagliks bygewerkte artikels oor die IT-bedryf.
Rate this
|
| LB Rekenaars - Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore.
Rate this
|
| Jubelatè rekenaarleersentrum - Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
Rate this
|
| Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek - E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
Rate this
|
| SL Rekenaars - Verkope, werfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding.
Rate this
|
| Afrikaanse Speltoetser - Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
Rate this
|
| Arkweb Ontwerp - Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
Rate this
|
| Die geskiedenis van die internet - Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
Rate this
|
| i2i Rekenaardienste - Tuisdienste, opleiding, nasorg, ISP's en franchise'e.
Rate this
|
| Rekenaars - Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
Rate this
|
| Webvertaler - KDE werkskermomgewing - Vertaalprojek van die KDE werkskermomgewing in Afrikaans; vertalings kan ook afgelaai word vir toetsing en kommentaar.
Rate this
|
| Upfront Systems - 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
Rate this
|
| Webgrafika - Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
Rate this
|
| Lochner - Rekenaars - Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
Rate this
|
| Zetreco webtuisteontwerp - Jeffreysbaaier wat webwerwe ontwerp.
Rate this
|
| Blokkiesinkleur-rekenaarspeletjie - Spel vir twee spelers. Kyk wie kan die meeste blokkies inkleur.
Rate this
|
| BMM Monitor Rekenaarwenke - Argief van rekenaarwenke sedert 1999.
Rate this
|
| Printing Things - Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom.
Rate this
|
| Doki Webontwerp - Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
Rate this
|
| Leer jouself webblaaie ontwerp - 'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde.
Rate this
|
| NG Web - Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
Rate this
|
| Infokerk - Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
Rate this
|
| Die Afrikaanse Webwerf - Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek.
Rate this
|
| TrioMelk - Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
Rate this
|
| Ispell - Gratis speltoetser vir Afrikaans, met installasie-instruksies, wenke en wenslys.
Rate this
|
| Treehouse Consulting - Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
Rate this
|
| Trio Sagteware - Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika.
Rate this
|
| DPA Rekenaaropleidingskool - Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
Rate this
|
| Shareaza in Afrikaans - Taallêer vir dié lêerdelingsprogram.
Rate this
|
| Kleuter-Klieks - Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
Rate this
|
| Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker - Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
Rate this
|
| Rekenaars webwerf - Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika.
Rate this
|
| Interpret.co.za - Masjienvertalingsagteware te koop vir Engels na Afrikaans.
Rate this
|