| Suid-Afrikaanse familiewapens - Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
Rate this
|
| Snuffel-snuffel - Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
Rate this
|
| Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
Rate this
|
| Beyers - Familiewapen, herkoms en aankoms, die stamvader en eerste nageslag, en 'n stamboomboek "Erfurt na die Kaap".
Rate this
|
| Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
Rate this
|
| Bredenkamp - Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
Rate this
|
| Cillié - Vertakking van dié familie in die Slangrivier-omgewing. Enkelbladsy met stamboom en enkele staaltjies.
Rate this
|
| Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
Rate this
|
| Du Toit - Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
Rate this
|
| Du Preez - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
Rate this
|
| Henning - Familiewapen, museum, foto's, familieregister in Duits met foto's, sketse, nuusbriewe, webskakels, en 'n GEDCOM databasis wat deursoek kan word.
Rate this
|
| Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
Rate this
|
| Myburgh - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
Rate this
|
| Lombaard - Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
Rate this
|
| Serfontein - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
Rate this
|
| Streicher - Tweetalige werf. Nuus, spoor mense op, kontakbesonderhede.
Rate this
|
| Swart - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
Rate this
|
| Viljoen - Christo se bladsy met afdelings oor die wapen, stamouers, die eerste geslagte, agtergrond oor die Hugenote, en die Hugenote-kruis.
Rate this
|
| Yssel - Oor die 1951 eeufees by Elandskuil. Deursoek die werf, kry inligting oor die reünie en internasionale gebeure.
Rate this
|
| Vermaak - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
Rate this
|
| Vermeulen - Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
Rate this
|
| Viljoen - Geslagsregister van dié familie.
Rate this
|
| Olwagen - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
Rate this
|
| Dunn - Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
Rate this
|
| Gouws - Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
Rate this
|
| Steenkamp - Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
Rate this
|
| Lötter - Navorsing oor die oorsprong van die familienaam, familiewapen, en afstammelinge.
Rate this
|
| Van Rooyen - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
Rate this
|
| Gouws - Algemene navorsblad, met foto's en staaltjies.
Rate this
|
| Kielie-kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
Rate this
|
| Nieuwoudt en Scheepers - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
Rate this
|